Skip to content

'n Dagreis Ver

by Naledi
ISBN: 9781776172078
Product in Stock: Yes
Original price R 275.00 - Original price R 275.00
Original price R 275.00
R 275.00
R 275.00 - R 275.00
Current price R 275.00
Add to Wishlist
Ek besluit om die Camino Portugues te stap as aanloop tot my sestigste verjaardag. Maar om dit te kan doen, moet ek eers my lewenslange patroon van fisieke onaktiwiteit takel. Tot my ontnugtering is die Camino nie van begin tot einde die salige en spirituele ervaring wat ek in die vooruitsig gestel het nie. Maar tog ... eers na afloop van die Camino besef ek hoe my staptog vorm aangeneem het en dat dit 'n psigiese rigtingwyser is: Vir my is daar maar net een pad, en dis die een wat ek self moet vind.

x