Skip to content

'n Ridder vir Ameli

by Lapa Publishers
ISBN: 9781776358045
Product in Stock: Yes
Original price R 100.00 - Original price R 100.00
Original price R 100.00
R 100.00
R 100.00 - R 100.00
Current price R 100.00
Add to Wishlist
‘n Ware liefdesverhaal het geen einde nie

Vlak vyf van grendeltyd vang Améli de Klerk onkant. Ingeperk in ’n dakwoonstel in die middestad met kunsvoorraad wat boomskraap is en vinnig krimp. Alleen met haar kat, beklem die verlate stadstrate haar totdat sy ’n onverwagse ontsnappingsroete ontdek na ’n ander wêreld waar sy haar droomheld ontmoet.

Gideon Barnard is ‘n sakeman en mede-eienaar van ‘n familiebesigheid, ‘n helikoptervlieënier en fotograaf. Hy is dinamies, intelligent en ‘n man wat weet wat hy uit die lewe wil hê.

Vir Amelia is hy die man van haar hart en herontdek sy haar skeppingsvermoë saam met hom. Maar kan die droomman die werklikheid oorleef?

x