Skip to content

Ongeskonde

by Lux Verbi
ISBN: 9780796322135
Product in Stock: Yes
Original price R 210.00 - Original price R 210.00
Original price R 210.00
R 210.00
R 210.00 - R 210.00
Current price R 210.00
Add to Wishlist
Alwyn Uys is gebore om 'n Springbok-rugbyspeler te word, maar word verlam in 'n motorongeluk op 24-jarige ouderdom. Na intense rehabilitasie gaan Alwyn huis toe, en niks is soos dit was voor die ongeluk nie. Hy vertel deernisvol en eerlik hoe hy met genade van Bo opgestaan het en besluit het om aan te gaan met sy lewe. Die ongeluk het hom kans gegee om dinge te doen wat hy nooit voorheen sou gedink het hy sou kon doen nie. In 2019 word hy die eerste paraplegiese atleet wat 'n Ironman-kompetisie in minder as sewe uur te voltooi. Op 11 Desember 2020 word hy die eerste parapleeg ooit wat van Robbeneiland na Eden on the Bay (Bloubergstrand) swem. Met vele ander terugslae en teleurstellings in sy vroeë lewe, ontvou 'n verhaal van ontembare deursettingsvermoë wat ander sal inspireer.

x