Skip to content

Die ou vrou en die priester en ander verhale

by Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798176996
Product in Stock: Yes
Original price R 220.00 - Original price R 220.00
Original price R 220.00
R 220.00
R 220.00 - R 220.00
Current price R 220.00
Add to Wishlist
Van 1981 tot 2014 skryf Cilliers rubrieke vir BeeldDe Kat en Sa??rie. Deur die jare het sy etlike bydraes vir verskillende bundels gemaak, maar Die ou vrou en die priester is haar eerste eie kortverhaalbundel. Verskeie klassieke temas word onder die loep geneem: dit wat in 'n huwelik ongesê bly tussen man en vrou, die verband tussen ma en dogter, die blindheid van 'n eerste liefde, en bowenal die uitdagings van oud word.

Baie leesbaar, met 'n diep menslikheid wat uit die stories straal.

x