Skip to content

Ritmes en Rites

by Naledi
ISBN: 9781928530763
Product in Stock: Yes
Original price R 220.00 - Original price R 220.00
Original price R 220.00
R 220.00
R 220.00 - R 220.00
Current price R 220.00
Add to Wishlist
Ritmes en rites is ? keur uit die koerantrubrieke van Cas Wepener wat die afgelope sewe jaar in die dagblaaie Beeld en Die Burger, aanlyn op Netwerk24, asook in Vrye Weekblad verskyn het. Met sy pen verken hy die alledaagse lewens van SuidAfrikaners, die netwerk verhoudings waarin hulle staan en karteer so veranderende tye. In Jo van Eeden se voorwoord tot die bundel skryf sy dat Cas Wepener drie primere uitdagings bemeester. "Hy kry dit reg om die spieel vas te hou sodat jy vir 'n slag goed daarin kan kyk - selfs al is daardie beeld soms tot verwrongendheid gekraak. Hy gooi die venster wyd oop sodat jy in diep asemteue ook na buite kan kyk - selfs al woed die ergste storm denkbaar net daar op jou voorstoep. En soms plaas hy 'n onderwerp onder 'n vergrootglas - selfs al skroei die son later witwarm presies daar waar die ligstrale en senupunte ontmoet.

x