Skip to content

Saartjie die Spinnekop met Sewe Bene (Paperback)

by Riana Scheepers
ISBN: 9780637001908
Product in Stock: Yes
Original price R 160.00 - Original price R 160.00
Original price R 160.00
R 160.00
R 160.00 - R 160.00
Current price R 160.00
Add to Wishlist
Die idee vir hierdie pragtig geillustreerde boek het gespruit uit die behoefte wat die skrywer gehad het om kennis aan kinders oor te dra oor wesens, soos insekte, wat hul omgewing deel. Hierdie prenteboek lei kinders se denke in 'n rigting oor hoe om hierdie klein wesens te respekteer.

Om die vrees vir spinnekoppe aan te spreek, het die skrywer hierdie avontuurstorie oor die oulike spinnekop met die naam Saartjie geskep. Die storie wys daarop dat sommige spinnekoppe onskadelik is en dat hulle, en baie ander kreatuurtjies in die natuur, nie die behandeling verdien wat mense hulle gee nie.

x