Skip to content

Seks, Skoonma's en Skuld

by Naledi
ISBN: 9781776172573
Product in Stock: Yes
Original price R 200.00 - Original price R 200.00
Original price R 200.00
R 200.00
R 200.00 - R 200.00
Current price R 200.00
Add to Wishlist
Seks, skoonma's en skuld - 'n Troostante se gids vir gesonder verhoudings is 'n blik op eietydse verhoudings se grootste uitdagings en oplossings deur iemand wat die seerder kant van die lewe en die liefde ken. Elize Parker kyk met wysheid en insig na die tipiese uitdagings wat in briewe aan haar troostantekolom sowel as in navorsing en onderhoude vir verhoudingsartikels na vore gekom het. Seks, skoonma's en skuld is van die grootste brandpunte en sy spreek die fynere detail hiervan aan. Lees oor: Verhoudings met ekse en hoe om na die opbreek van verhoudings te herstel. Die invloed van tegnologie op verhoudings soos Facebookaffairs. Hoe om familiekrisisse af te weer en skoonfamilies te hanteer. Hoe om ouers en kinders se soms stormagtige verhoudings te navigeer. Hoe om veilig uit die greep van verslawings te kom. Hoe om te maak as dinge in die slaapkamer verkeerd loop

x