Skip to content

Semels

by Naledi
ISBN: 9781928530718
Product in Stock: Yes
Original price R 220.00 - Original price R 220.00
Original price R 220.00
R 220.00
R 220.00 - R 220.00
Current price R 220.00
Add to Wishlist
Semels is 'n fiktiewe rillerstorie oor makabere onthullings deur Margaret Kruger se jongste seun uit die gevangenis wat haar ruk tot die grusame realiteit oor wat met die vermiste vrouens op Jakkalskrans gebeur het. Maar haar buurvrou, Juffrou Rosemary, het ook spoorloos verdwyn en niemand sou ooit kon raai wat met haar gebeur het nie. Wie sou dink dat daar soveel boosheid op Jakkalskrans verborge le, asof hedendaagse plaasmoorde nie genoeg van 'n afgryslikheid is nie?

x