Skip to content

Sirkelgang (Paperback)

by Johann Lodewyk Marais
ISBN: 9781991256096
Product in Stock: Yes
Original price R 260.00 - Original price R 260.00
Original price R 260.00
R 260.00
R 260.00 - R 260.00
Current price R 260.00
Add to Wishlist
Sirkelgang is die skrywer/digter se 14de digbundel en verskyn toevallig 40 jaar na sy debuutbundel. Volgens prof. Alwyn Roux van Unisa is Marais se nuutste digbundel 'n verbeeldingryke uitbreiding van sy poetiese oeuvre. Dit spreek die kernkwessies van ons tyd op 'n ekologies sensitiewe wyse aan in tegnies vaardige en beeldryke taal. By nadere ondersoek kom daar 'n indrukwekkende poetiese struktuur uit die verse na vore, wat tegelykertyd intiem en universeel is, en so noukeurig geslyp is dat elke woord onmisbaar is. Hy debuteer in 1983 as digter en het veral as ekodigter bekend geword. Vir sy debuutbundel, Die somer is 'n dag oud (1983), het Marais die Ingrid Jonker prys 1985 ontvang en vir Diorama (2010) is hy met die South African Literature Award for Poetry 2012 bekroon.

x