Skip to content

Skarlaken (Paperback)

by Irma Venter
ISBN: 9780798178020
Product in Stock: Yes
Original price R 290.00 - Original price R 290.00
Original price R 290.00
R 290.00
R 290.00 - R 290.00
Current price R 290.00
Add to Wishlist
Afgetrede polisieman Jaap Reyneke vra Sarah Fourie, 'n rekenaargenie met 'n kriminele rekord, om die raaisel rondom die dood van sy peetdogter, Janien Steyn, te probeer oplos. Janien was op die oog af geliefd, 'n suksesvolle kunstenaar met 'n slag vir besigheid, en op die punt om met haar universiteitsliefde te trou. Was dit selfdood of moord? Waarom is die toneel om haar liggaam so sorgvuldig, amper kunstig, gerangskik? En hoekom is haar rekenaar se geheue voor die tyd so sorgvuldig skoongevee?

Irma Venter is 'n joernalis by 'n mediamaatskappy in Johannesburg. Sy het al onder meer drie Pica-toekennings ontvang vir handel- en nywerheidskrywer van die jaar. Sy het ook die ATKV-woordveertjie vir 'n spanningsverhaal ontvang vir Skoenlapper (2012). Twee verdere romans, Skrapnel (2013) en Sondebok (2014) is ook positief ontvang.

x