Slimkoppe Afrikaans Huistaal Graad 1: Graad 1
Original price
R 155.00
-
Original price
R 155.00
Original price
R 155.00
R 155.00
R 155.00
-
R 155.00
Current price
R 155.00
Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans Graad 1. Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.