Skip to content

Slimkoppe VaardighedeGraad 1 - 3 Woordsomme

by Pearson Education South Africa
ISBN: 9781770259546
Product in Stock: Yes
Save 37% Save 37%
Original price R 62.00
Original price R 62.00 - Original price R 62.00
Original price R 62.00
Current price R 39.00
R 39.00 - R 39.00
Current price R 39.00
Add to Wishlist
Slimkoppe Vaardigheidsboek met Woordsomme is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help. Die werkboek bied aktiwiteite op verskillende vlakke sodat jou kind stadig op die eerste vlak kan wegspring en geleidelik na die meer gevorderde aktiwiteite op die derde vlak kan vorder. Slimkoppe word geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.

x