Skip to content

Storieman (Paperback)

by Mona van der Schyff
ISBN: 9781776172313
Product in Stock: Yes
Original price R 200.00 - Original price R 200.00
Original price
R 200.00
R 200.00 - R 200.00
Current price R 200.00
Add to Wishlist
Rikus woon op ’n wildplaas in die Pilanesberg-gebied waar twee van hul renosters deur stropers afgemaai word. Dan keer sy wêreld op sy kop wanneer hy uitvind dat sy ouers besig is om te skei te midde van sy matriek-eindeksamen. Dit raak veel erger toe sy ma ʼn verhouding met ʼn wewenaar, Frans du Toit, begin wat ook ʼn dogter van dieselfde ouderdom as Rikus het. Druk laai toenemend op met ʼn plaasaanval en daarna die werkers se huise wat aan die brand gesteek word as weerwraak vir hul optrede teen die stropers. Rikus probeer sin maak van alles deur bedags weg te glip na die buurplaas van die sogenaamde kluisenaar, Jakus Stoop. Hy is egter ʼn skrywer, die Storieman, wat hom leer dat mens nie van jou probleme weghardloop nie, dat daar vryheid in vergifnis is en hom help om perspektief te kry oor onvolmaakte liefde en kameraadskap.

x