Tippie Klankekaarte Vlak R: Skooluitgawe
Original price
R 250.00
-
Original price
R 250.00
Original price
R 250.00
R 250.00
-
R 250.00
Current price
R 250.00
Hierdie kleurvolle klankkaarte is die perfekte hulpmiddel om jong leerders te helpom alfabetletters en vokaalklanke op ’n eenvoudige manier te onderskei. Deurhelder kleure en illustrasies te gebruik, moedig die kaarte klankbewustheid enfonemiese ontwikkeling aan. Ideaal vir gebruik in die klaskamer of tuis.