Skip to content

Tussen Angs en Sekerheid: Gedagtes Rondom Gebed

by Lux Verbi
ISBN: 9780796322777
Product in Stock: Yes
Save 30% Save 30%
Original price R 195.01
Original price R 195.01 - Original price R 195.01
Original price R 195.01
Current price R 136.51
R 136.51 - R 136.51
Current price R 136.51
Add to Wishlist
"Gebed hoef nie woorde te hê nie. Gebed vra gevoeligheid. Gebed kan woordeloos opkom uit ’n hart wat kan wonder en verwonder."

Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde het die wonder van gebed vir jou verlore geraak. In hierdie heruitgawe van Ferdinand Deist se klassieke topverkoper boek oor gebed gesels hy met mense wat wil bid, maar nie kán nie. Hierdie is geen kitskursus in die kuns van gebed nie, maar 'n toeganklike sagte begeleiding vir elkeen om die geheim van gebed terug te vind.

“Tussen angs en sekerheid is ’n bevrydende boek. Dit verwelkom jou op vars, nuwe maniere in God se teenwoordigheid.” Stephan Joubert

"Tussen angs en sekerheid het vir my hoop gebring. Dit het my nie net geleer om na te dink oor ander mense en my verhouding met hulle nie, maar ook dat daar plek is vir twyfel by God, en dat oormatige sekerhede maklik die Godmisterie kan verdring." Dana Snyman

x