Skip to content

Tussen kêrels

by Cecilia Nortje
ISBN: 9781776358625
Product in Stock: Yes
Original price R 100.00 - Original price R 100.00
Original price R 100.00
R 100.00
R 100.00 - R 100.00
Current price R 100.00
Add to Wishlist
Die pad na liefde maak onverwagse draaie

Annie Kruger is werkloos, en kêrelloos. Wanneer sy die geleentheid kry om vir ses weke vir die beroemde skrywer, Richter Jans, te gaan huishou, gryp sy dit met albei hande aan. Maar die bebaarde, bot man wat haar op die lughawe ontmoet lyk geensins soos die aantreklike skrywer op sy boeke se agterblaaie nie.

Richter het nie verwag dat sy nuwe huishoudster soos Annie gaan lyk nie.

Nog minder dat sy so vinnig emosies in hom gaan wakker maak wat hy verkies om onder slot en grendel te hou na sy vrou se dood.

Annie probeer op haar beurt om nie vir Richter in haar hart toe te laat nie.

Die enigste vlieg in die salf is die buurman wat ongevraagd Kupido begin speel om Richter van sy wewenaarskap te verlos.

x