Skip to content

Die Vlug van 'n Vreemdeling

by Naledi
ISBN: 9781928530206
Product in Stock: Yes
Original price R 240.01 - Original price R 240.01
Original price R 240.01
R 240.01
R 240.01 - R 240.01
Current price R 240.01
Add to Wishlist
Magmoed Darwiesj (1941-2008) se werk is letterkundig uitsonderlik. Die krities bekroonde digter word gesien as een van die belangrikste digters in die Arabiese taal. Meer as twintig digbundels en tien prosawerke verskyn uit sy pen. Hy word beskou as die stem van sy mense en 'n legende. Die Vlug van ? Vreemdeling is omdigtings van Darwiesj se belangrikste verse. Vir die eerste keer kan die Afrikaanse leser die trefwydte en impak van die werk van hierdie belangrike digter in sy spreektaal ervaar.

x