Skip to content

'n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika

by Penguin Random House South Africa
ISBN: 9781775847519
Product in Stock: Yes
Original price R 520.00 - Original price R 520.00
Original price R 520.00
R 520.00
R 520.00 - R 520.00
Current price R 520.00
Add to Wishlist
Hierdie langverwagte derde uitgawe van ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identikasie, voortplanting en gif.

Kenmerke van hierdie boek:

• Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag.
• Spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte.
• Eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar.
• ’n Aparte ‘Kyk uit vir’ blokkie help om spesies in die veld gou te identiseer.
• Hoofstukke oor klassikasie en identikasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan.

Hierdie omvattende gids sal van onskatbare waarde wees vir herpeteloë, slangversamelaars, voetslaners, tuiniers en enigeen wat meer van slange wil weet.

x