Skip to content

Wat moet ons met ons kerk doen?

by Jurie van den Heever
ISBN: 9780928316681
Product in Stock: Yes
Original price R 50.00 - Original price R 50.00
Original price R 50.00
R 50.00
R 50.00 - R 50.00
Current price R 50.00
Add to Wishlist
Wat Moet Ons Met Ons Kerk Doen? is 'n poging om te probeer verstaan waar ons as Afrikaners teologies vandaan kom, watter kragte en magte ons en ons Kerk gevorm het en hoe ons Kerk tans daar uitsien. Die N.G.Kerk was 'n belangrike en rigtinggewende rolspeler in opheffing van die Afrikaner na die Britse vergrype tydens en na die Tweede Vryheidsoorlog. Tans word die N.G.Kerk ervaar as 'n instansie wat ongevoelig teenoor die geestelike behoeftes van haar lidmate staan. Hierdie is 'n moet-lees boek vir: Lidmate wat ons Kerk graag wil help om 'n gesonde, geestelike tuiste vir Suid-Afrikaners van die 21ste eeu te bied; Die klakkelose napraters van die dogma wat dink ons Kerk is steeds op die regte pad; Die plastiekpredikante van die radio en televisie wat met eentonige reelmaat soetsappige, sogenaamd godsdienstige, pleisters plak; Diegene wat reeds ons Kerk tot die ashoop van die geloof verdoem het.

x