Skip to content

Daar's 'n Ou in My Aarbei Smoothie

by Janie Oosthuysen
ISBN: 9780798156752
Product in Stock: Yes
Save 13% Save 13%
Original price R 160.00
Original price R 160.00 - Original price R 160.00
Original price R 160.00
Current price R 140.00
R 140.00 - R 140.00
Current price R 140.00
Add to Wishlist
My hart behoort aan jou, aan jou . . . Die woorde draai soos ’n lied in my kop. Wie het dit geskryf? En nogal in goud op so 'n sexy swart kaartjie. Sê nou dit kom van die nuwe ou in graad elf op wie al die meisies verlief is? Vet kans. Dis seker een of ander flou grap. Hopelik nie, want dan sit ek wat Yolande is alleen op die rak. Nie dat dit die einde van my probleme is nie. Daar is ook die geheimsinnige man wat my oral agtervolg, en Riaan met sy opdringerige houding. As ek net geweet hoe om dit alles te hanteer. Die beste raad is dalk om myself in 'n aarbei-smoothie te verdrink. Een van 'n reeks van ses lekkerlees-liefdesverhale spesiaal vir jong lesers. Die ander boeke in die reeks is: Rugbyballe en bikini’s, My hart klop muffins, Ouens is nes ekstra bagasie, Liefde is nie tjoklits nie en Soene op ’n Suzuki.

x