Skip to product information

100 Dae Van Vriendelikheid - Gebruik Die Alledaagse Om Sagkens Heel Te Maak

Regular price R 220.00
Sale price R 220.00 Regular price R 220.00
Tax included.

Author: Andries Cilliers

ISBN: 9780796322524

Vriendelikheid is om jou krag te gebruik om saggies heel te maak, sonder om iets terug te verwag.

Die bekende skrywer en Andrew Murray-pryswenner Andries Cilliers begelei lesers op ’n kragtige, maar deernisvolle 100-dae reis. Hy inspireer ons om vriendeliker te leef en te wees: met die mense rondom ons, en met onsself. Só leer ken ons ook ons Vriend.
READ MORE