Skip to content

2026 Skooldagboek Vir Meisies (Sagteband)

by Struik Christian Media
ISBN: 9781776477883
Product in Stock: Yes
Original price R 98.00 - Original price R 98.00
Original price
R 98.00
R 98.00 - R 98.00
Current price R 98.00
Add to Wishlist

Die gewilde Skooldagboek 2026 vir meisies is nou selfs beter! Met 'n nuwe uitleg en interaktiewe inhoud, sal hierdie skooldagboek skoolmeisies se harte steel en gewilder wees as ooit.

Die kenmerke sluit in:
• Twee dae per bladsy, met spasie vir voog se handtekening
• Kalender vir 2026, skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
• Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad
• Suid-Afrika se volkslied
• Speletjies soos soek die verskille, blokraaie en kopkrappers
• “Hier is ek”-bladsye
• 210 x 142 mm, sagteband

x

x