Skip to product information

2027 Skooldagboek - Dagbeplanner vir Seuns (Paperback)

Regular price R 99.00
Sale price R 99.00 Regular price
Tax included.

Author: Christian Art

ISBN: 9781997464785

Met nuwe, interessante en oulike aktiwiteite is Skooldagboek 2027 vir laerskoolseuns ’n moet-hê.

Kenmerke sluit in:

  • Twee dae per bladsy, met plek vir ouer/voog se handtekening
  • Kalender vir 2027, en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
  • Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
  • Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke bladsy
  • Speletjies soos verbind die nommers, soek die verskille, blokraaie en wiskunde-kopkrappers
  • Suid-Afrika se volkslied
  • 210 x 142 mm, sagteband
READ MORE