Skip to product information

2027 Stormie Omartian Dagboek - Dagbeplanner (Hardcover)

Regular price R 299.00
Sale price R 299.00 Regular price
Tax included.

Author: Christian Art

ISBN: 9781997464716

View product on Goodreads Reviews and ratings from readers

Die Stormie Omartian Dagbeplanner 2027 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.

Die inhoud bestaan uit:

  • Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
  • Kalenders vir elke maand
  • ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
  • Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
  • Jaarbeplanners en kalenders vir 2027 en 2028
  • Ekstra notabladsye agterin
  • 187 x 126 mm, hardeband met ’n merklint om jou plek aan te dui
READ MORE