5 minute diere stories
Regular price
R 158.00
Sale price
R 158.00
Regular price
R 158.00
Unit price
/
per
Tax included.
Gebruik storietyd om hope pret saam met jou kleinding te he. In hierdie wonderlike versameling spesiaal geskryf vir kinders van ses jaar en jonger, word die kleinkind bekendgestelaan die bekoorlikste dierekaraktertjies, visueel uitgebeeld deur middel van pragtige, kleurvolle illustrasies. Vrolike, dog sensitiewe teks, maak hierdie stories ideaal vir voorlees en waarborg genotvolle storietyd vir beide ouer en kind.
READ MORE
