50 Tydlose hekelpatrone
Regular price
R 250.00
Sale price
R 250.00
Regular price
R 250.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Wordsworth Books
ISBN: 9780639602547
Van babakomberse en sjaals tot truie en bykomstighede, hierdie hekelboek bied ’n versameling van 50 hoogtepunte uit die baie suksesvolle reeks, Hekel saam met Vrouekeur. Die 50 hekelpatrone beloof om elkeen se hekel-lus te bevredig en jou te inspireer om daardie babakombers of trui te hekel. Die patrone is mooi en prakties genoeg sodat enigiemand dit kan hekel. Daar is ’n groot verskeidenheid patroonsteke vir oud en jonk en nuttige wenke wat jou die geleentheid bied om ook ander artikels te hekel.
READ MORE
