Skip to product information

Abel se Lot

Regular price R 320.00
Sale price R 320.00 Regular price R 320.00
Tax included.

Author: Chris Karsten

ISBN: 9780798172653

Ella Neser is op verpligte siekverlof na haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tussen beradingsessies en harplesse, peins sy oor die foto’s van Abel se vier slagoffers, vasberade om hom te vang voor hy weer moor. Wanneer ’n inbraak uitloop op ’n sterfgeval, keer Ella terug om die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar ’n nuwe moordenaar in Doradopark?
READ MORE