Abel se lot (Paperback)
Regular price
R 360.00
Sale price
R 360.00
Regular price
R 360.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Chris Karsten
ISBN: 9780798186505
Adjudant Ella Neser is met verpligte siekverlof ná haar noue ontkoming aan die skalpel van die reeksmoordenaar Abel Lotz. Tussen beradingsessies en harplesse deur bepeins sy die foto’s van Abel se slagoffers. Abel is oor die grens by Komatipoort, Mosambiek in, en Ella weet hy sal weer moor.
Wanneer ’n huisinbraak uitloop op ’n sterfte, kry Ella opdrag om die skuldige op te spoor. Is Abel terug, of is daar ’n nuwe moordenaar in Doradopark?
READ MORE
