Afskeid van 'n Volk op Soek na 'n Toekoms (Paperback)
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
R 240.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Philip Spies
ISBN: 9781928426561
Hierdie boek behandel vier hooftemas:
Die toekoms van Afrikaners in `n uiters onseker land;
Die aard van Afrikaans-wees en Afrikaner-wees - verlede, hede en toekoms;
Sleutelvoorwaardes vir `n vooruitstrewende Suid-Afrika;
Wat staan ons as Afrikaners te doen om `n goeie toekoms te help skep?
READ MORE
