Skip to product information

Al Staan jy Op Jou Kop

Regular price R 100.00
Sale price R 100.00 Regular price R 100.00
Tax included.

Author: Jaco Jacobs

Imprint: Pan Macmillan

ISBN: 9781776250585

Het jy al 'n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met 'n mes en vurk eet? Kom baljaar saam in die prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nerens 'n lawwer rympieboek as die een kry nie - al staan jy op jou kop! Die versameling bevat 58 rympies met illustrasies deur Nici Brockwell.
READ MORE