Alles Het Niet Kom Wod (Paperback)
Regular price
R 290.00
Sale price
R 290.00
Regular price
R 290.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Nathan Trantraal
ISBN: 9780795707919
'n Splinternuwe digbundel deur 'n gerekende en opspraakwekkende Kaapse digter. In Alles het niet kom wôd dig Nathan Trantraal oor die onderwerpe wat hy in Chokers en suvivors met sy kenmerkende energie en emosie belig het. In sy tweede bundel dig Trantraal oor Afrikaans, oor klas, ras, en die politiek, maar neem nou ook seksualiteit, en die religieuse en stedelike milieu waarin hy grootgeword het, in oënskou. 'n Outobiografiese en kontroversiële bundel deur die wenner van die Ingrid Jonkerpys.
READ MORE
