Skip to product information

Als is Nie Net Swart en Wit Nie

Regular price R 220.00
Sale price R 220.00 Regular price R 220.00
Tax included.

Author: Naledi

ISBN: 9781928530428

'n Bekroonde joernalis, Malvory Adams, skrik wakker in 'n hospitaalbed en wonder hoe hy daar beland het. Dit tref hom soos 'n tienpondhamer tussen die oe: Sy selfmoordpoging het misluk! 'n Bleddie "Samaritaan" het hom uit die kloue van die dood weggeruk. Malvory se hartverskeurende lewensreis sleep jou enduit saam en laat jou by tye na jou asem snak. Als is nie net swart en wit nie skets 'n prentjie van swaarkry, stryd, sukses, selfvernietiging, 'n dans met die dood en die lewe. 'n QR-kode word ook by Als is nie net swart en wit nie ingesluit van sy nuutste liedjie, "Hemel-Dal" asook 'n Engelse weergawe genaamd "Heaven's Vale".
READ MORE