Alles Van Waarde Is Weerloos (Paperback)
Regular price
R 275.00
Sale price
R 275.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Author: Melanie Grobler
ISBN: 9781067234683
Alles van Waarde is Weerloos, is die bekroonde digter Melanie Grobler se vyfde digbundel. In haar kenmerkende liriese en beeldryke digterstem word die temas van tyd, verganklikheid, verlies en vernuwing wat ook in haar vorige werk ondersoek word, verder verdiep. In hierdie bundel fokus sy veral op gedigte oor die heengaan van haar lewensmaat.
READ MORE
