Skip to product information

Anderkant Die Water (Paperback)

Regular price R 320.00
Sale price R 320.00 Regular price
Tax included.

Author: Ronel du Plessis

Imprint: LAPA Publishers

Binding / Format: Paperback / softback

Publisher: Penguin Random House South Africa

Page Count: 272

ISBN: 9781779860347

Niks is ooit weer dieselfde nie. In 2021 gebeur die ondenkbare. Ronel du Plessis en oud-Bok Jannie du Plessis se seuntjie Jan-Nathaniel verdrink op tien maande by die huis in hulle swembad. In 'n oogwink verander alles. Waar begin mens om die stukkies op te tel? Hoe bly jy staande na iets so overstaanbaar, so onregverdig met jou gebeur? Hoe hou jy jou familie bymekaar met soveel hartseer in die huis? Anderkant die water is die uitbeelding van Ronel se soeke na antwoorde en genesing. Sy wend haarself na haar kuns, en begin om haar seuntjie, haar woede en haar hartseer uit te beeld met woorde, illustrasies, skilderye. Enigiets wat help om uiting te gee aan die onverwerkbare emosies in haar. Niks is ooit weer dieselfde nie. Maar met hierdie boek wys sy ook dat daar tog hoop anderkant die dood is. Hierdie boek is 'n huldeblyk aan hulle seun, 'n verwerking van hulle hartseer, 'n rekord van 'n ma se rou, en die storie van 'n hart se herstelling en die terugkeer van hoop.
READ MORE