Anderman se Vrou (Paperback)
Regular price
R 365.00
Sale price
R 365.00
Regular price
R 365.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Chris Karsten
ISBN: 9780798179829
Twee jaar ná die dood van die reeksmoordenaar Jack Niemand is daar steeds raaisels wat by Wim Kellerman spook. Wim en Portis praat min daaroor by hulle skoenlapperboerdery op Wildernis. Maar albei wonder steeds wat het geword van Portis se vyf vermiste jeugvriende? En wat van Simon Pope en sy vrou se oorskot? Wim wéét sy ou aartsvyand Simon Pope lewe nog. Hy vlieg Kanada toe, agter "skoenlappers" aan. Maar eintlik gaan soek hy die meesterbrein agter die verdwyning van Portis se jeugvriende.
Price & availability exclusive to the online store.
Price & availability exclusive to the online store.
READ MORE
