Skip to content

Anna Se Man (Paperback)

by Ciska Olivier
ISBN: 9780639605821
Product in Stock: Yes
Original price R 95.00 - Original price R 95.00
Original price R 95.00
R 95.00
R 95.00 - R 95.00
Current price R 95.00
Add to Wishlist
Sy gaan alles doen om sy hart te wen Anna se eerste dag by haar nuwe werk is 'n ramp. Sy beland in die swembad en haar redder is niemand anders as die man wat haar verwerp het nie. Die man wat sy mislei en verneder het. Haar tweelingsuster se eks, Derick. Twee jaar gelede het sy en Hannah plekke geruil. Goed, dit was nie die slimste plan nie, maar sy het nie beplan om hopeloos verlief te raak nie. Sy het ook nie beplan om sy hart te breek nie. Die pad na vergifnis en versoening is moeilik, maar sy is vasbeslote om hom te oortuig dat sy hom liefhet en dat hy die man vir haar is.

x