Anton Goosen: Liedjieboer
Regular price
R 335.00
Sale price
R 335.00
Regular price
R 335.00
Unit price
/
per
Tax included.
Author: Wordsworth Books
ISBN: 9780624089735
Ná 40 jaar se rock ’n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief. Die vader van Afrikaanse rock skryf oor sy grootwordjare in die Vrystaat, sukses en roem, sy lewe op die langpad, die Musiek-en-Liriek-era, die hoogtepunte en teleurstellings langs die pad. Aangrypend, eerlik en vol humor: Dit is die lewe van Anton Goosen. ’n Lewe teen die stroom op.
READ MORE
