Skip to product information

As Drome Waar Word ... (Paperback)

Regular price R 240.01
Sale price R 240.01 Regular price R 240.01
Tax included.

Author: Janéll Coetzer

ISBN: 9781991256485

Aliska kan nie soos ander kinders loop, dans en speel nie. Sy is baie vroeg gebore en het toe beroerte gekry. Dit het serebrale verlamming veroorsaak. Haar brein weet dus nie hoe om vir haar bene te se om te beweeg nie. Maar daar is goeie nuus! Die dokter se daar is 'n operasie wat kan help. Dalk word Aliska se droom om soos 'n ballerina te dans tog waar. Gelukkig bid Mamma en Pappa vir haar. Sy het ook 'n baie spesiale maatjie genaamd Fiefie.
READ MORE