Skip to product information

As Ek Jy Was

Regular price R 210.00
Sale price R 210.00 Regular price
Tax included.

Author: De Wet Hugo

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Page Count: 192

ISBN: 9780798185271

Gretchen en Barbara haat mekaar. Gretchen kry die hoofrol in hulle dramaklub, maar word geboelie oor haar gewig, terwyl die gewilde Barbara die boelie is. 'n Geheimsinnige sakkie wenspoeier veroorsaak egter chaos . . . Want Barbara daag die vakansie in Gretchen se lyf by die dieetkamp op, terwyl Gretchen in Barbara se lyf by die dramakamp aankom! 'n Skreeusnaakse, maar deernisvolle storie oor boeliegedrag, selfbeeld en ware vriendskap.
READ MORE