As 'N Olifant Op Jou Val (Paperback)
Regular price
R 135.00
Sale price
R 135.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jaco Jacobs
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's Books
Page Count: 48
ISBN: 9781779990822
Tobie vind uit sy beste maat gaan trek. Dit voel asof 'n olifant op hom geval het. Alles gaan aaklig wees sonder Lennie. Hulle bly al van kleins af langs mekaar. Hulle is albei mal oor krieket. Hulle lag vir dieselfde grappe. Hulle albei hou van pizza sonder pynappel. Waar gaan hy weer 'n maat soos Lennie kry? Tobie besluit om 'n plan te maak - 'n plan wat iemand die horriepiep gaan gee!
READ MORE
