Skip to content

As Sy Weer Kom

by Marlize Hobbs
ISBN: 9781928426202
Product in Stock: Yes
Original price R 200.00 - Original price R 200.00
Original price R 200.00
R 200.00
R 200.00 - R 200.00
Current price R 200.00
Add to Wishlist
Marlize Hobbs se jongste roman raak roerende temas aan. Iza is 'n lesbiese vrou en die leser volg haar soos wat sy die herinneringe van haar kindertyd en haar daaglikse ervarings in fyn besonderhede deel. Sy probeer sin maak van die lewe en span verskeie oorlewingsmeganismes in. Sy ly onder andere aan epilepsie en 'n geestesversteuring. Sy vertel van haar worstelinge en onsekerhede oor kwessies soos seksualiteit en geloof, veral as jong kind en tiener, maar ook van haar persepsie van die wereld rondom haar as volwasse vrou. Sy ontvlug na verskillende fantasiee en het voortdurend gesprekke met haar alter ego's. Hobbs kry dit reg om tegelykertyd op reguit en sensitiewe manier die samelewing aan te spreek en laat baie stof tot nadenke. Hierdie boek kruip regtig op aangrypende wyse in die hart van die leser en sal beslis broodnodige gesprekke aanwakker.

x

x