Skip to product information

Asterix Album 12: Asterix by die Olimpiese Spele (Paperback)

Regular price R 220.00
Sale price R 220.00 Regular price R 220.00
Tax included.

Author: Rene Goscinny

ISBN: 9781485300854

Die atlete van die antieke wêreld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander Galliërs skryf ook in, maar hulle beleef ’n terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode, want dit is ’n opkikker. Kan die Galliërs die Olimpiese Spele wen sonder towerdoepa? En wat is die spesiale bestanddeel van die doepa wat staan in die hut waarvan die deur nie mooi sluit nie?

READ MORE