Asterix Album 19: Asterix en die Waarseer (Paperback)
Regular price
R 190.00
Sale price
R 190.00
Regular price
R 190.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Rene Goscinny
ISBN: 9781485310327
Op ’n stormagtige nag arriveer ’n geheimsinnige vreemdeling in die Galliese dorpie. Die vreemdeling maak daarop aanspraak dat hy ’n waarsêer is en voorspel dat mooiweer sal volg ná die woeste storm – en dit gebeur ook so! Die inwoners van die dorpie hang nou aan Jowaarlix se lippe en glo alles wat hy voorspel, maar Asterix is skepties. Is Jowaarlix ’n regte waarsêer of ’n bedrieër?
READ MORE
