Skip to product information

Asterix Album 22: Asterix en die Groot Oorvaart (Paperback)

Regular price R 190.00
Sale price R 190.00 Regular price R 190.00
Tax included.

Author: Rene Goscinny

ISBN: 9781485310716

Op ’n visvanguitstappie word Asterix en Obelix in ’n storm vasgekeer en deur die see van koers af gestuur. Gelukkig bereik hulle ’n eiland en dit lyk vir hulle asof dit bewoon word deur ’n Romeinse kolonie. Maar wat is die vreemde diere wat “koeloekoeloekoeloe” maak? En hoekom wil hulle hoofman hê Obelix moet met sy dogter trou?

READ MORE