Skip to product information

Asterix Album 3: Asterix en die Gote (Paperback)

Regular price R 190.00
Sale price R 190.00 Regular price R 190.00
Tax included.

Author: Rene Goscinny

ISBN: 9781869197971

Oeps, dit het weer gebeur: Kasterolix is ontvoer. Hierdie keer deur ’n wilde bende Gote. Asterix en Obelix moet inderhaas die grens na Germanië oorsteek om hul geliefde druïde te bevry.Maar in die proses om Kasterolix te red, veroorsaak Asterix en Obelix ’n hele reeks bende-oorloë onder die Gote …Asterix en die Gote is die derde boek in die gewilde Asterix-reeks.

READ MORE