Skip to product information

Asterix Album 37: Asterix en die Trans-Italiese Wawedren (Paperback)

Regular price R 220.00
Sale price R 220.00 Regular price R 220.00
Tax included.

Author: Jean-Yves Ferri

ISBN: 9781485312888

In hierdie album neem Asterix en Obelix deel aan die groot Trans-Italiese wawedren. 

Alle volke van die Bekende Wêreld kan deelneem. Die gunstelingdeelnemer is die auriga van Rome: die gemaskerderde grote Coronavirus! Olyfolie op die pad en ’n gepeuter aan padaanwysings is enkele van die uitdagings wat die deelnemers moet trotseer, maar Asterix en Obelix was nog altyd opgewonde oor ’n lekker resies.

Asterix en die Trans-Italiese wawedren is die 37ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

READ MORE