Skip to product information

Asterix Album 4: Asterix die Gladiator (Paperback)

Regular price R 150.00
Sale price R 150.00 Regular price R 150.00
Tax included.

Author: Rene Goscinny

ISBN: 9781869197988

Ag nee! Die Romeine het Liederlix gevange geneem om vir Caesar as 'n geskenk te gee. En Caesar is van plan om hom vir die leeus te gooi. Daar is net een manier waarop Asterix en Obelix die dorpsanger kan red: hulle moet gladiators word!

READ MORE