Asterix en die Feesmaaltyd (Paperback)
Regular price
R 220.00
Sale price
R 220.00
Regular price
R 190.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Die vyfde boek in die gewilde Asterix-reeks, in 'n splinternuwe, sprankelende Afrikaanse gedaante. Die Romeine rig n reuseheining op om die klein Galliese dorpie waarin Asterix en Obelix woon, af te kamp van die res van Gallie. Asterix gaan n weddenskap aan dat hy en Obelix die ganse Gallie sal toer en delikatessen uit dorpe sal saambring as bewys dat geen Romein hulle kan afsonder nie!
READ MORE
