Skip to product information

Atrium: Gedigte 1970-2025 (Paperback)

Regular price R 320.00
Sale price R 320.00 Regular price
Tax included.

Author: Marlise Joubert

ISBN: 9781485316060

Dit is vanjaar die bekroonde digter Marlise Joubert se 80ste verjaarsdag. Om die geleentheid te herdenk, het Karen de Wet 'n keuse uit Joubert se digbundels saamgestel. Die bundel bevat gedigte uit haar elf gepubliseerde bundels (gepubliseer tussen 1970 en 2023), asook 'n aantal nuwe, voorheen ongepubliseerde gedigte. Atrium is 'n versamelaarsitem wat op elke poësieliefhebber se boekrak hoort.

READ MORE