Baba Se Doopbybel (Paperback)
Regular price
R 175.00
Sale price
R 175.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Sally Ann Wright
Imprint: CMP KIDS
Binding / Format: Hardback
Publisher: Christian Media Publishing
Page Count: 140
ISBN: 9781928437383
Stel jou klein kind bekend aan die wonders van geloof met Baba se Doopbybel. Hierdie betowerende versameling vleg die belangrikste stories uit die Bybel saam tot 'n maklik-begrypbare verhaal van die Christelike geloof. Die stories word gekombineer met 'n skatkis van pragtige kindergebede.
Baba se Doopbybel is 'n gekoesterde aandenking wat klein kinders op hulle geestelike reis sal vergesel. Vang elke kosbare oomblik in die baba rekordboek bladsye vas, en skep 'n blywende aandenking van jou kind se vroee jare. Maak die bladsye oop en kyk hoe jou kind se hart
en siel groei, terwyl julle die krag van geloof en familie omhels!
Sally Ann Wright
Illustrasies deur Honor Ayres
Hierdie uitgawe bevat:
* 'n spesiale bylae vir 'n foto album wat die doop van kinders herdenk,
Skrywer en illustreerder: Geskryf deur Sally Ann Wright. Geillustreer deur Honor Ayres.
Formaat: Hardeband
Bladsye: 140
READ MORE
